Monkey Bay

Monkey Bay

Lusumbwe
Dorp
Die strand by Cape Maclear naby Monkey Bay.
Die strand by Cape Maclear naby Monkey Bay.
Monkey Bay is in Malawi
Monkey Bay
Monkey Bay
Monkey Bay se posisie in Malawi.
Koördinate: 14°5′S 34°55′O / 14.083°S 34.917°O / -14.083; 34.917
StreekSuidelike Streek,
Vlag van Malawi Malawi
DistrikMangochi
Hoogte
500 m (1 600 ft)
Bevolking
 • Totaal14 591
TydsoneUTC+2 (Sentraal-Afrikaanse tyd)
 • SomertydUTC+2
KlimaatTropiese savanne

Monkey Bay, of Lusumbwe, is ’n dorp in die Mangochi-distrik in die Suidelike Streek van Malawi. Dit is op die oewer van die Malawimeer geleë en het een van die land se belangrikste hawens.[1] Die bevolking is sowat 14 591 (in 2008).[2]

  1. "Malawi: Transportation". Encyclopaedia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2008. Besoek op 20 Junie 2008.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named World Gazetteer

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne